Client
Testimonials

5/5
For my body transformation challenge, I attended sauna dome sessions 3 times per week @slimme3in1 to detox and dewater. I also used their Lipsculpt thermogel and body sponge on targeted areas to improve my skin texture and cellulite. The only way I could track my progress was through the InBody as it showed exactly how much water and fat I was losing
Adré
5/5
“Ek voel ek moet bietjie weer die gif kom uitsweet”
Ronel
5/5
Wow! Ek het 6.3 kg vet massa verloor in een maand! 700-800 gram in elke arm en been en 3.2kg om die maag area. Viserale vet is af vanaf 17 na 13! Baie dankie vir jul ondersteuning
Monese
5/5
“Ek wens die gym wil hul skaal weg gooi! Jou Inbody sê actually vir mens waarop jy moet fokus. Hoe jou vet minder raak en jou spiere meer en waar in jou lyf”
Belinda
5/5
“Ek moet nou soek vir my selluliet”
Marli
5/5
“Die dome laat my soveel beter slaap”
Karla
5/5
“Die dome laat my vel so sag en glad voel”
Monique
5/5
"I have lost 2,4kg of fat and a whole pants size"
Jylee
5/5
"The dome was amazing! Aside from all the health benefits- my skin looked great too 🙌 Highly recommend!"
Tutta
5/5
"Amazed by my results! I lost 6.3 kg fat mass in one month!"
Kayte